Waarom het die profeet Daniël so siek geword? Was dit die ontmoeting met engele en die gru-tonele van die visioene? Of verpletterde hoop?

Waldemar Laufersweiler se »Motivasie vir die Dag«-reeks bevat kort impulse wat ten doel het om die geloofslewe te help versterk.